Produkkode:
H7
Selfoonskouersakkies
Ontwerpkode:
BJ5-Blomme (a)
|
Beskrywing: Die ideale sak vir 'n selfoon, notaboekie en pen
is die Selfoonskouersakkie. Hierdie oulike produk is 'n nuwe gunsteling by
Cool Creations, omdat dit so lekker werk vir mens se selfoon en pen.
Dit het 2 afskortings, een vir die selfoon en een vir 'n pen. 'n Klein
notaboekie pas ook in langs die selfoon. Dit dra gerieflik oor die
skouer, omdat dit 'n lekker lang koord van 1,5 m het en jy het 'n pen,
notaboekie en selfoon bymekaar en byderhand. Die sakkies is beskikbaar in
cotton twirl of denimmateriaal
wat versier word met 'n kunstige geborduurde prent wat gekies kan word
uit die veelsydige Cool Creations borduurprente versameling.
1 Gratis borduurontwerp per sakkie is ingesluit en 'n naam kan gratis
bygevoeg word.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 14 cm wyd x 16 cm hoog
Kode:
H7 Selfoonskouersakkies |