Cool Creations Banner (Teddy bear)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKerskouse-Galery

Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februarie 2023

English

 

Kerskouse

Uitsluitlik ontwerp en vervaardig deur Cool Creations se naaldwerkstudio vir gedenkwaardige Kersvakansietye. Verpersoonlik die Kerskouse deur ontwerpe te kies wat jy van hou.
   

Kliek die duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryse en aanlynaankope by Cool Shop


Produkkode:
D1 Kerskous
Ontwerpkode:
KE5-Kersfees (a)en
KE6-Kersfees (a)

Fotogalery

Beskrywing: Kerskouse is nog een van Cool Creations se sonderlinge, dog bruikbare produkte. Dit word gemaak van cotton twirl of denimmateriaal en versier met kleurige Kersfeesprente soos 'n vrolike ou Santa, suiglekkers, kerse of iets soortgelyks en mooi gepas vir die kersseisoen. Maak 'n keuse vanuit
Cool Creations se prentjiesgalery.

Ingesluit by die prys is 3 kleurvolle ontwerpe van jou keuse en 'n naam kan bygevoeg word as jy dit verkies.

Hang hierdie lieflike aandenking aan die muur, die kaggelrak of die die kersboom en vul dit met 'n klein geskenkie en iets lekkers om te eet. Die kerskouse is maar net die begin van die heerlike feesgety!
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 18 x 23 cm

Kode: D1 Kerskous

Pryse en aanlynaankope by Cool Shop Werfkaart

 

Home/Tuis
Up/Op

 

Kerskouse-Galery

 

 

Cool Shop
Cool Designs
Embroideryland

 

 

 

 

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKerskouse-Galery

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Advertensies

Artists at Piazza
Kunstenaars by Piazza

Swallow Software, Canada
swallowsoftware.arkpark.net

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Download Bible: Angel praying

Bekering

'n Christen…

Voetspore

Bybelteks

Kaleidoskoop