| WelcomeCool Creations
		for excellent products with outstanding embroidery! Cool Creations specializes in bags, 
			clothing, linen decorated with exquisite embroidery and much more. We have a very wide range 
		of designs to choose from or to personalize the product you buy.
 
 Visit Products for 
		more information about Cool Creations, or go to Sitemap for a 
		detailed overview of the various handy and well finished products.
 |   | WelkomCool 
		Creations vir voortreflike produkte met 
		uitstaande borduurwerk! Cool Creations spesialiseer in sakke, klere 
		en linne wat versier is met pragtige borduurwerk en nog meer. Ons het 'n wye reeks 
		ontwerpe om van te kies of om die produk wat aangekoop word, net daardie 
		tikkie individualiteit te gee. Besoek Produkte
			vir meer inligting 
		oor Cool Creations of besoek die Werfkaart vir 
		'n gedetailleerde oorsig van die verskillende handige en mooi afgewerkte 
		produkte.
 |