Damesdrag
|
|
Die dameshemde by Cool Creations is absoluut waarde vir geld in
duursaamheid, sowel as styl. Met hierdie hemde sal jy die mode tendense
voorspring!
|
|
|
 |
Beskrywing: Cool Creations se
knoophemde vir dames, word gemaak van kamoefleermateriaal of
khaki gekleurde materiaal. Die ontwerp is gemaklik wat elke dag se dra 'n
vreugde maak. Die hemde het kort moue en is verkrygbaar in verskeie
groottes. Die hemde het knopies en 'n
oopnekkraag. Daar is ook 'n
pragtige geborduurde versiering op die boonste deel van die sak aan die
linkerkant.
Kodes: DH01 tot DH06 |
 |
Beskrywing: Kortmou V-nekhemde vir
dames is deel van Cool Creations se klere-ensemble. Hierdie gemaklike
kortmou,
V-nekhemp vir dames word gemaak van kamo- of mommateriaal,
diere-patroonmateriaal of Afrikakuns-materiaal.
Kodes: VN01 to VN06 |
|
Meer klerasie:
|
|
|