Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpPennesakkiesBeursiesHandsakkeTooisakkiesRugsakke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Tooisakkies, grimeersakkies en badkamersakkies

'n Wonderlike verskeidenheid tooisakkies, grimeersakkies en badkamersakkies word ontwerp en vervaardig deur Cool Creations. Hierdie gerieflike sakkies word pragtige afgerond met een van die baie ontwerpe in ons patroonkatalogus.

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Grimeersakkies en Badkamersakkies (dolfyne)

Grimeersakkies en Badkamersakkies (perd)

  • Tooisakkies, Grimeersakkies en Badkamersakkies

Beskrywing: 'n Badkamersakkie of tooisakkie kom altyd handig te pas. Sit al jou grimering in een sakkie of plaas ander benodighede soos parfuum, sakdoekies, borsel en kamme in die sakkie, alles netjies bymekaar. Die denimsakkie word versier met oulike borduurprente en sluit met 'n gekleurde ritssluiter. Die sakkies is beskikbaar in denimmateriaal wat versier word met 'n pragtige prent, kamoefleermateriaal en selfs kunsleer.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 29 x 19 cm

Kode: D05

Grimeersakkies en Badkamersakkies (Zebra en vriende) Grimeersakkies en Badkamersakkies Grimeersakkies en beursie: Cool Creations Grimeersakkie
Ander sakke:

Pryslys en Bestelvorm Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Pennesakkies
Beursies
Handsakke
Tooisakkies
Rugsakke

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpPennesakkiesBeursiesHandsakkeTooisakkiesRugsakke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible