|
Beskrywing: 'n Langbroek met 'n rek om die middel en rekkies
onder om die broek se pype. Die sweetpak-baadjie het ‘n ritssluiter voor
en 'n kraag en rekkies onder aan die moue, asook 'n rekkie onder om die
middel. Die sweetpak word gemaak van effekleurige Quintex materiaal en
uitgevoer met sweetpak-materiaal. Hierdie sweetpak is piekfyn vir die
koue wintersmaande.
Kodes: S01 tot S06 (vir kinders), S07 tot S12 (vir dames) en S13
tot S18 (vir mans) |