| |
|
 |
Cool Creations bied verskeie spesiale
aanbiedings en afslaggeleenthede dwars deur die jaar aan.
Die oulikste produkte teen verbasende aanbiedings!
Indiwidue, winkel verteenwoordigers, besighede, sowel
as
Cool Creation se agente kry almal voordeel van Cool Creations se
Spesiale aanbiedings.
Die volgende spesiale aanbiedings en afslag
is van toepassing:
|
| |
|
|
 |
Grootmaat-aankope |
 |
|
 |
Spesiale aanbiedings vir Vakansiedae |
|
|
|
Kyk gerus na die Winskopie-Kalender.
'n Aantal spesiale aanbiedings vir vakansietye soos
Moedersdag, Valentynsdag en vir die Kersseisoen word
aangebied. |
 |
| |
|
|
 |
Waarde-Pakkies |
|
|
|
Stelletjies saamgestel om jou geld
te spaar! |
 |
| |
|
|
 |
Beperkte aanbiedings |
|
| |
Hou die
Winskopie-Kalender
by Gebeure dop vir
sulke aanbiedings. |
| |
|
|
 |
Spesiale aanbiedings tydens 'n nuwe Produk
se aankondiging |
| |
Sulke geleenthede vind minstens twee
keer per jaar plaas en gewoonlik gedurende Januarie
en Julie. Bepaalde datums sal op die
Winskopie-Kalender
by Gebeure aangedui word of per epos by aanvraag. |
| |
|
|
Cool Creations probeer hard om pryse so min as moontlik
te verander, maar aanpassings is tog soms onvermydelik.
Pryse is dus onderhewig aan verandering. Jy is baie welkom
om Cool Creations te kontak om die huidige pryse te bevestig
as dit so verkies word.
Alle pryse word in
Suid-Afrikaanse Rand aangedui. Vir omskakelings na ander
geldeenhede, sien www.oanda.com.
Vir meer besonderhede oor die verskillende uitverkopings en
afslagpryse, 'n bestelling, of ander vrae, stuur 'n
Inligtingsversoek.
Ons verwelkom navrae en kommentaar.

Pryse sluit nie verpakking en versending in nie.
|