 |
Beskrywing: 'n Nekbeursie wat bo toemaak met 'n stukkie Velcro en met 'n
koordjie gerieflik om die nekkie hang, kan ook onder die hempie of
rokkie van die kleinding gaan. Dus buite sig en steeds gerieflik naby. Met 'n naam
op word die beursietjie pasgemaak na die kind of persoon se smaak.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 9 x 10 cm
Kode: D03 |