|
Van Lepels tot teelepels |
|
Cool Creations bied eetgerei aan wat fyntjies versier is met klein
gekleurde kraletjies. Hierdie lepels en ander eetgerei is nie net vir
ornamentele doeleindes nie, maar kan ook by spesiale geleenthede of
selfs vir daaglikse gebruik aangewend word. Dit is beskikbaar in
verskeie kleure. Cool Creations verskaf ook
'n piekniek-rugsak en piekniekmandjie wat hierdie eetgerei insluit en dis ideaal as geskenk. |
|
|
 |
Beskrywing: Teelepeltjies met pragtige klein kraletjies. Stel van
6.
Kode: TS01 |
 |
Beskrywing: Messe, vurke, eetlepels en teelepels. Stel van 6 van
elk.
Kode: TS02 |
|
 |
Beskrywing: Messe, vurke,
eetlepels en teelepels, plastiek borde en glase. Stel van 6, van elk. By
hierdie stel is ook ingesluit 'n tafeldoek en 6 servette en dit kom in
'n borduurversierde denim-piekniekrugsak
Kode: TS03 |
 |
Beskrywing: Messe, vurke, eetlepels en teelepels, plastiek
borde en glase. Stel van 6 van elk. By hierdie stel is ingesluit 'n
tafeldoek en 6 servette en dit kom in 'n oorgetrekte bamboes-mandjie.
Kode: TS04 |
|
|