Pennesakkies en Liniaal-potloodsakkie
|
|
Cool Creations se pennesakkies en liniaal-potloodsakkies is lekker handig en is
beskikbaar in denim- of kamoefleermateriaal.
|
|
|
 |
Beskrywing: Denimpennesakkies is gerieflik vir al die penne en
potlode vir kleuters en skoolkinders. Die sakkie het 'n gekleurde ritssluiter om
dit mee toe te maak. Beskikbaar in denim- of kamoefleermateriaal.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 23 x 13 cm
Kode: D01 |
 |
 |
 |
|
|
|
|


|
Beskrywing: 'n Liniaal-potloodsakkie kan meer skryfbehoeftes
hou,
insluitende die
nodige langer liniaal wat gerieflik inpas in Cool Creations se handige
liniaal-potloodsakkie. Hierdie langwerpige sakkie sluit met 'n gekleurde ritssluiter.
Dit is beskikbaar in denim- of kamomateriaal.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 35 x 12 cm
Kode: D02 |
|
Ander sakke:
|
|
|