Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSakkeBabasKlerasieKombuisLinneKunsleerPlakkersEetgereiGeskenkeWaarde-Pakkies

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Geborduurde Plakkers

Daar is jolyt met Cool Creations se geborduurde plakkers

   

   
Cool Creations se geborduurde plakkers is mooi en oulik om te versamel. 'n Wye reeks prente geborduur op katoenmateriaal of kunsleer is beskikbaar en kan maklik aangestik of aangestryk word. Plakkers is kleurvol en interessant en vorm dikwels deel van 'n versamelaar se stel.

Speelse of flambojante plakkers word gereeld gebruik as versierings en word dan deel van die uitrusting byvoorbeeld aan baadjies, pette en hoede, serpe, onderbaadjies en selfs op rugsakke. Plakkers is baie gewild as skool- of klubwapens en in besonder by skoolsportgroepe, skaatsbord entoesiaste, voetslaners en bergklimmers, voëlkykers, reisigers en toeriste.

Geborduurde plakkers werk ook heerlik as unieke en pragtige boekmerke.

Jy kan jou eie vorm en versiering vir die plakker kies. Kies enige prent uit die katalogus vir 'n geborduurde plakker. Besoek Ontwerpe en versierings-opsies.

Kyk gerus na enkel van ons voorbeelde!

 

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Cool Creations: Patch with butterfly Cool Creations: Patches with butterflies Cool Creations: Patches with butterflies
Cool Creations: Patch with leopard
Kode: P01

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Sakke
Babas
Klerasie
Kombuis
Linne
Kunsleer
Plakkers
Eetgerei
Geskenke
Waarde-Pakkies

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSakkeBabasKlerasieKombuisLinneKunsleerPlakkersEetgereiGeskenkeWaarde-Pakkies

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible