Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKindersVrouensMansSweetpakke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Mansdrag

Styl, duursaamheid en gerief alles in een! Cool Creations se hemde vir mans is beslis dié produk om te koop. Ons ontwerp en maak manshemde vir daaglikse drag.

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Beskrywing: Die hemde vir mans is knopieshemde vervaardig van kamoefleermateriaal of khaki gekleurde materiaal. Die hemde het knope en 'n oopnekkraag. Die hemde het 'n geborduurde versiering aan die bostuk van die sak aan die linker kant. Die hemde is kort moue en is beskikbaar in verskillende groottes.

Kodes: MH01 tot MH06

  • V-nekhemde vir Mans

Beskrywing: V-nekhemde is ook verkrygbaar by Cool Creations. Die hemp het kort moue, maar nie knope nie. Dit word vervaardig van kamo- of mommateriaal, diere-patroonmateriaal of Afrikakuns-tekstiel. 'n uitstekende keuse vir daaglikse drag.

Kodes: VM01 tot VM06

Meer Klerasie:

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Kinders
Vrouens
Mans
Sweetpakke

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKindersVrouensMansSweetpakke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible