Sierkussings van Kunsleer
|
|
Behalwe die sierkussings van materiaal, voorsien Cool
Creations ook sierkussings in kunsleer. Bekostigbaar maar modern.
Kunsleerkleure wat tans beskikbaar is, is: wit, rooi, bruin en swart. |
|
|
 |
Beskrywing: Cool Creations se sierkussings,
vervaardig van kunsleer is 'n pasklaar kussinkie met 'n oortreksel wat
nie kan afkom nie. Dit is duursaam, lyk deftig op stoele en banke en gee
'n opgekikkerde en afgeronde voorkoms aan enige kamer en is 'n groot
hulp by jou dekor-projekte.
Grootte: 30 x 30 cm
Kode: KP02 |
|
Ander kunsleer-produkte:
|
|
|

Wil jy graag van Cool Creations se
produkte bestel?
Vul net jou bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.
Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.
|
* |
Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers
en herverkopers. |
 |
|

| |




|