Kunsleersakke
|
|
Behalwe die denim- en kamohandsakke, ontwerp en maak Cool
Creations hierdie produkte ook in kunsleer. Hulle is netjies, duursaam
modern en baie bekostigbaar. In hierdie produklyn is ook ingesluit
grimeersakkies en pennesakkies. Kunsleerkleure wat tans beskikbaar is,
is: wit, rooi, bruin en swart.
|
|
|
 |
Beskrywing: Cool Creations se handsakke, gemaak
van kunsleer, is waarde vir geld. Die sakke het 'n bodem onder wat
spasie voorsien en maak bo toe met drukknope. Daar is ook 'n lang band
om die sak oor die skouer te dra. Binne is 'n sysakkie. Buite op die
een kant is ook 'n sakkie vir ekstra pakplek.
Grootte: 30 x 30 cm
Kode: KP01 |
 |
Beskrywing:
Badkamersakkies of grimeringsakkies het 'n bodem onder om spasie te gee.
Hierdie mooi sakkies maak bo toe met 'n ritssluiter.
Grootte: 29 x 19 cm
Kode: KP03 |
 |
Beskrywing: Die pennesakkies van kunsleer is gemaak om te hou.
Dit sluit bo met 'n ritssluiter.
Grootte: 23 x 13 cm
Kode: KP04 |
|
Ander kunsleer-produkte
More Bags |
|
|