Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKombuis-sakkiesKombuislinne

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Kombuislinne

Eksklusiewe en die aller mooiste kombuislinne word ontwerp en geskep deur Cool Creations. Kies jou eie ontwerpe vanuit ons groot versameling temas en prente vir die versiering en tooisels op jou linne. Maak jou kombuis die warm en vriendelike plek net soos jy dit nog altyd wou hê. Sommige van ons wonderlike produkte is:
   

Kliek die duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Beskrywing: Oondhandskoene is baie handig vir die warm kastrolle en panne. Geen vingers wat brand nie. Met 'n lussie aan elkeen om sommer aan 'n hakkie bokant die stoof op te hang. Die oondhandskoene kom in 'n stel van 2.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 19 x 29 cm

Kode: K05

Oondhandskoene ontwerp en gemaak deur Cool Creations Oondhandskoene ontwerp en gemaak deur Cool Creations
Cool Creations: Afdroogvadoek

Beskrywing: Afdroogvadoeke, pragtig geborduur met 'n kleurvolle prentjie, is amper 'n móét vir elke kombuis. Uitstekende en paslike geskenkkeuse vir 'n kombuistee.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: Standaard grootte vadoek.

Kode: K04

Beskrywing: Lap servette vir daardie spesiale geleenthede of sommer net vir elke dag se gebruik aan tafel. Ons sal die servette volgens jou keuse versier. Die servette kom in 'n stel van 6.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 30 x 30 cm

Kode: K06

Beskrywing: Tafeldoeke met borduurversierings in pragtige kleurryke patrone. Hetsy die ontwerp ingewikkeld of eenvoudig is, ons sal dit versier volgens jou spesifikasies.
Ontwerpe en versierings-opsies
.
Grootte: Verskillende groottes

Kode: K07

Beskrywing: Mooi voorskote in denim of kamoefleermateriaal. Denimvoorskote word versier met een van Cool Creations se borduurontwerpe. Kies gerus iets mooi's wat jou smaak pas. Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: Vanaf Klein tot XXXL

Kode: K08

Beskrywing: 'n Tafelkleed sal enige tafel net meer elegant laat lyk. Vir 'n baie belangrike onthaal of geleentheid gee die tafelkleed daardie ekstra formele voorkoms en maak jou onthaal iets spesiaals. Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 75 x 75 cm

Kode: K09

Ander produkte vir die Kombuis

Pryslys en Bestelvorm Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Kombuis-sakkies
Kombuislinne

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKombuis-sakkiesKombuislinne

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible