Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKombuis-sakkiesKombuislinne

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Verskeie Kombuis-sakke

Hondjie by herwinningsdrom Die verskeie kombuis-sakke is van Cool Creations se handigste en voordeligste produkte aan ons kliënte.

Maak jou dag 'n bietjie makliker met hierdie handige sakke.

   

Kliek die duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Cool Creations se wasgoedpennetjie-sakkie

Beskrywing: Cool Creations se wasgoedpennetjie-sakkie vir wasdag. Die sakkie hou al die pennetjies netjies bymekaar. Dit is 'n sterk denimsakkie wat aan 'n houthanger hang en bo 'n groot genoeg opening het om die pennetjies maklik te kan uithaal en weer terug sit na gebruik. Die ideale item vir wasdag.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 30 x 36 cm

Kode: K01

Cool Creations se sakkiehouer

Beskrywing: Die sakkiehouer is een van Cool Creations se handigste produkte. 'n Ovaal sakkiehouer vir oortollige plastiese inkopiesakkies. Geen plastiese sakkies wat die węreld vol lę nie. Die sakkiehouer is lank en ovaal met 'n kort lussie wat maklik aan 'n hakkie teen die muur of agter 'n deur kan ophang. Ideaal vir al die plastiese sakkies wat altyd oral in gedruk word.

Met 'n sakkiehouer in die omtrek is al die sakkies sommer netjies bymekaar. Druk eenvoudig net die sakkie bo in, by die opening, en trek weer onder uit wanneer dit benodig word. Bo en onder word die sakkie toegehou met 'n rekkie. Baie oulike produk en handig in vandag se dae waar herwinning belangrik geword het. Verkrygbaar in denim met 'n mooi geborduurde prentjie of in kamoefleermateriaal. 'n Wenner-produk!
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 15 x 45 cm

Kode: K02

Beskrywing: Cool Creations se oulike vadoekhouer is 'n lekker hulpmiddel in die kombuis. Dit is 'n denimsakkie wat teen die muur hang aan 'n klein houthangertjie, waarin al die vadoeke netjies gebęre kan word. Hierdie houertjie is ook beskikbaar in kamo-materiaal. Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 20 x 60 cm

Kode: K03

Ander produkte vir die Kombuis

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Kombuis-sakkies
Kombuislinne

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKombuis-sakkiesKombuislinne

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible