Cool Creations verskaf handige denim items vir
elke dag se gebruik in en om die kombuis. Die kombuis produkte
word gemaak van goeie kwaliteit denimmateriaal en het
pragtige geborduurde, kleurvolle prentjies wat die versiering
van jou kombuis sal vergemaklik. Die volgende produkte is
beskikbaar:
Kombuis-sakke:'n
Paar tipes sakke, handig in die
kombuis.
Kombuislinne: Sluit in vadoeke,
voorskote, oondhandskoene,
servette en die pragtigste tafeldoeke en tafelkleedjies.