Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSierkussingsDuvets en KussingsHanddoeke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Duvets, Lakens en Kussingslope

'n Stel kussingslope is noodsaaklik vir elke slaapkamer. Duvet-oortreksels is verkrygbaar vanaf enkel groottes tot koningin-groottes en dit pas maklik oor die binne deel van die duvet.

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Kussingslope vervaardig deur Cool Creations

Beskrywing: Kussingslope van standaard grootte is essensieel vir elke slaapkamer. Kussingslope vervaardig deur Cool Creations word gemaak van lakenlinne. Skitterende borduurwerk, mooi lint en delikate kant vorm alles 'n pragtige geheel by ons kussingslope. Aan die een kant vou die kussingsloop met 'n klein stukkie na binne om sodoende die kussing gerieflik binne te hou.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 66 x 42 cm

Kode: L02

Beskrywing: Enkelbed, dubbelbed en koningin grootte duvet-oortreksels is net so nodig vir elke slaapkamer se bed. Cool Creations kan aan al jou linne-behoeftes voldoen. 'n Oortreksel gemaak van effe kleur lakenlinne en pragtig geborduur oor die onderste deel van die duvet. Maklik om oor te trek of af te haal. Die oortreksel maak aan die onderkant toe met twee ritssluiters wat van buite na binne toe ritssluiter.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: Enkel: 180 x 200 cm; Dubbel: 200 x 200 cm

Kode: L03 of L04

Ander Linne:

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Sierkussings
Duvets en Kussings
Handdoeke

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSierkussingsDuvets en KussingsHanddoeke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible