Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKindersVrouensMansSweetpakke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Kinderklere

Cool Creations se klere vir kinders is netjies, duursaam en gemaklik. Die klere word gemaak van denim- of kamoefleermateriaal. Die volgende is op die katalogus:
  • Rompie met rek, met borduurwerk
  • Lang kortbroekie met rek, sakke op bene en agter
  • Kort kortbroekie met rek, sakke agter
  • Knopieshempie met kortmoue
  • Langbroekie met rek, sakke op bene en agter
  • Kinderklere by Cool Creations (Dogtertjie in ligroos rokkie)Baadjies met kappie of kraag
  • Sweetpakke

Wil jy iets spesiaals laat maak vir jou kind? Miskien is dit 'n netjiese baadjie vir jou seun. Dalk 'n fraai verjaardag- of blommemeisie-rokkie vir jou pragtige klein dogtertjie.
Cool Creations ontwerp en maak klere vir seuns en dogters op spesiale versoek. Ons geniet dit om kinderklere te maak. Kontak ons gerus as jy iets uitsonderlik of uniek wil laat maak. Kom aan, probeer dit. Sy sal die skitter-prinsessie by die geleentheid wees.

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Meer klere:

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Kinders
Vrouens
Mans
Sweetpakke

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpKindersVrouensMansSweetpakke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible