Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpDoekesakkeBorslappies en WaslappeBabalinneBabahanddoeke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Borslappies, Spoegdoeke en Waslappe

Borslappies, spoegdoeke en waslappe is almal nodige produkte vir babas. Cool Creations het die aller fynste en lieflikste borslappies, spoegdoeke en waslappe.

Kliek 'n duimnael om 'n groter weergawe te sien

Pryslys en Bestelvorm

Beskrywing: Bababorslappies...'n eeue oue tradisie. Die borslappies en beffies by Cool Creations is uitstekend. Met 'n wye verskeidenheid keuses in geborduurde ontwerpe, kan hierdie klein artikeltjie net die regte bekostigbare geskenkie wees wat jy voor soek. Ons borslappies word van handdoekstof gemaak.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 15 x 25 cm

Kode: B03

Beskrywing: Elke mamma weet hoe behulpsaam 'n spoegdoek is. 'n Spoegdoek is baie noodsaaklik, terwyl die baba gevoed word of as dit tandekrytyd is. Dis die ideale geskenk vir 'n ooievaarsparty. Gemaak van handdoekstof. Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 60 x 60 cm

Kode: B04

Babaprodukte vervaardig deur Cool Creations

Beskrywing: Baba se eie waslappies is noodsaaklik vir goeie higiëne. Met 'n speelse prentjie en die baba se naam, word dit deel van die klein liefling se uitrusting. Gemaak van handdoekstof. Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: Standaard

Kode: B05

Ander babaprodukte:

Pryslys en Bestelvorm

Werfkaart

Wil jy graag van Cool Creations se produkte bestel?

Vul net jou bestelling en besonderhede op die Bestelvorm in en stuur dit dan aan
Cool Creations.

Het jy vrae? Stuur gerus 'n Navraag.

* Bemarkings-geleenthede vir agente, verteenwoordigers en herverkopers. Lees meer>>

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Doekesakke
Borslappies en Waslappe
Babalinne
Babahanddoeke

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpDoekesakkeBorslappies en WaslappeBabalinneBabahanddoeke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible