Cool Creations Banner (Teddy bear)

 SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSakkeBabasKlerasieKombuisLinneKunsleerPlakkersEetgereiGeskenkeWaarde-PakkiesPennesakkiesBeursiesHandsakkeTooisakkiesRugsakke

Updated: September 17, 2011 ** Opgedateer: 17 September 2011

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Verskeie soorte Sakke

Rugsakke, Pennesakkies en oulike Nekbeursies

Cool Creations verskeie soorte sakke

Cool Creations ontwerp en maak sakke in denim- of kamoefleer-materiaal vir beide volwassenes en kinders. Denim- of kamofleer-materiaalsakkies is handig vir skoolkinders, asook vir volwassenes. Sommer vir elke dag se gebruik, iets vir almal en met pragtige borduur-ontwerpe om van te kies en te keur. Hierdie reeks van Cool Creations sluit in:

     
Pennesakkies: Die reeks sluit ook in sakkies wat groot genoeg is vir 'n lang liniaal. Lees meer>>
   
Beursies: Oulike klein vierkantige beursies of lekker handige klein nekbeursietjies. Ideale klein geskenkies. Lees meer>>
   
Badkamersakkies of grimeringsakkies: Vir al die lastige losgoedjies in die bad- of slaapkamer. Lees meer>>
   
Handsakke: 'n Groot reeks van handsakke is beskikbaar by Cool Creations. Die handsakke kom in verskeie vorms en met eenvoudige of ingewikkelde geborduurde patrone voor. Lees meer>>
   
Rugsakke: Oulike reeks om van te kies. Groottes klein tot groot vir Oupa, Ouma, Ma, Pa en die kinders. Lees meer>>
   

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Sakke
Babas
Klerasie
Kombuis
Linne
Kunsleer
Plakkers
Eetgerei
Geskenke
Waarde-Pakkies

 

Pennesakkies
Beursies
Handsakke
Tooisakkies
Rugsakke

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpSakkeBabasKlerasieKombuisLinneKunsleerPlakkersEetgereiGeskenkeWaarde-PakkiesPennesakkiesBeursiesHandsakkeTooisakkiesRugsakke

ADSA Free Ads ** ADSA Gratis Advertensies

ADSA vir Gratis Advertensies
ADSA for Free Ads

 ARK Web Design © 2011
ARK Webontwerp © 2011

Download Bible: Angel praying


Bybel vir Aflaai

Download Bible