Babalinne, Kussingslope en Duvets
|
|
Die elegante en bekoorlike Cool Creation ontwerpe op kussingslope, duvets
en lakentjies vir babas, oortref by verre baie ander soortgelyke
produkte in die mark.
|
|
|
|

 |
Beskrywing: Cool Creations verskaf
babakussingslopies gemaak van sagte poliëster katoen. Met 'n geborduurde
prent op die een hoek, lyk die slopie te skattig op baba se bedjie. Met
'n oulike prentjie en baba se naam op, dra dit by tot die algehele dekor
in die babakamer.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 34 x 25 cm
Kode: B06 |
 |
Beskrywing: Die lakenstelle pas
netjies en word gemaak van linne.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Kode: B08 |
 |
- Babaduvet en duvet-oortreksels
Beskrywing: Die babaduvet
word gemaak van sagte poliëster katoen met 'n verwyderbare los
binnevoering en is net die regte ding om liefling-babatjie snags snoesig
mee toe te maak. Die duvet is van 'n effekleur materiaal gemaak en
getooi met pragtige geborduurde prentjies net onder die middelste deel
van die kombersie. Lieflik en bekoorlik.
Ontwerpe en versierings-opsies.
Grootte: 75 x 100 cm
Kode: B07 |
|
Ander babaprodukte:
|
|
|